0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (1)
  • R500 - R1,000 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments

Schalkie van Wyk Keur 15 (Afrikaans, Paperback): Schalkie van Wyk Schalkie van Wyk Keur 15 (Afrikaans, Paperback)
Schalkie van Wyk
bundle available
R320 R275 Discovery Miles 2 750 Save R45 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Om joune te wees: Kayla maak abrup kennis met Briand en sy fiets, en sy ontdek dat hy, nes haar ouers op hul beesplaas, in Brasilië werk en eintlik net by die bure kuier. Kayla se hart werk dadelik oortyd, maar sal Briand se oog nie eerder val op haar sexy blonde vriendin Sunette nie? Dan is dit die een drama ná die ander: Kayla se tante weier dat Briand sy voete in haar huis sit en die bure huisves ’n immer-repeterende band. Kayla begin weens al die oorverdowende geraas glo iemand wil haar en haar tantes uit die huis verdryf. Het Briand dalk iets daarmee te doen?

Maryna se liefdeslied: Maryna moet noodgedwonge Christiaan se hulp tydens ’n reënstorm aanvaar. Maryna ken haarself nie so nie, maar sy’s dadelik bakvissie oor dié mooie, sjarmante man. Bitter onwillig vat sy weer die pad – maar niemand anders nie as Christiaan vind sy in Durban. Hulle moet egter eers ’n onaangename taak uitsorteer en dit blyk dat die uitdaging ’n verhouding tussen hulle twee in die kiem kan smoor.

Schalkie Van Wyk Keur 10 (Afrikaans, Paperback): Schalkie van Wyk Schalkie Van Wyk Keur 10 (Afrikaans, Paperback)
Schalkie van Wyk
R702 Discovery Miles 7 020 Ships in 10 - 15 working days

In Die grondbaron koop Erika en haar kunstenaarbroer, Henno, 'n praghuis op hul tuisdorp van weleer met die plan om 'n losieshuis daarvan te maak. Weldra blyk dit egter dat die verkoper se broer, Wilhelm, eintlik die eerste opsie op die huis het. Maar tot tyd en wyl hul geld terugbetaal word, het Erika-hulle geen ander heenkome nie en sy bly aan as 'n soort huishoudster. Wilhelm is boonop uiters hubaar, maar daar is ander vrouens wat hul flikkers vir hom gooi ... Somer van betowering is die boeiende verhaal van Elbie se liefde vir haar ouer suster se kleintydmaat, Luan, en sy weiering om dit te glo, totdat dit byna te laat is. Dit neem die leser mee op 'n reis wat vertel van onselfsugtigheid, alleenliefde, waagmoed – en uiteindelik: betowering. En in Meisie in die reen sien Marli na tien jaar weer vir Hilgard, en besef met 'n skok dat haar tienerliefde vir die man in die dieper liefde van 'n vrou verander het. Maar Hilgard behandel haar steeds soos sy klein "asjas" wat hy teen die lewe moet beskerm. Hulle keer saam terug na Groeneweide, waar die wyse tant Alma Marli onder haar vlerk neem – veral toe Marli uitvind dat die flerrie van ’n Ulricke Starck haar verleidelike net wyd gespan het vir Hilgard.

Schalkie Van Wyk Keur 9 (Afrikaans, Paperback): Schalkie van Wyk Schalkie Van Wyk Keur 9 (Afrikaans, Paperback)
Schalkie van Wyk
R692 Discovery Miles 6 920 Ships in 10 - 15 working days

Die verhale in hierdie omnibus is: Drome van liefde: Rondom die verbreking van Sanet se verlowing met Nardus is daar 'n donker geheim wat sy tot elke prys wil bewaar. Sy sal nooit weer 'n ernstige verhouding met enige man aanknoop nie. Toe sy dus agterkom dat haar baas en beste vriend, Tertius, ernstig voel oor haar, besluit sy om te vlug. Erens is daar liefde: Lara en Wiehahn se paaie kruis keer op keer. Maar waarom wil hy nie vir haar se wat sy van is nie? En wat wil hy van haar he as hy so seker is dat die liefde en die huwelik net 'n bedrogspul is? Vlam van verlange: Carli van Eeden is op twee-en-twintig die enigste erfgenaam van die Van Eeden-miljoene. Maar moet sy met buurseun Vincent trou of sal sy by Meyer, 'n eenvoudige motorwerktuigkundige, haar sprokiesliefde vind? Dit blyk egter dat Meyer geheime met hom saamdra.

Schalkie Van Wyk Keur 8 (Afrikaans, Paperback): Schalkie van Wyk Schalkie Van Wyk Keur 8 (Afrikaans, Paperback)
Schalkie van Wyk
R688 Discovery Miles 6 880 Ships in 10 - 15 working days

In Eiland van geheime beland kinderoppasser Marne op Flaminke-eiland. Dis 'n eiland vol tergende geheime, maar ook liefdesmoontlikhede, want sy moet kies tussen twee interessante mans. In Reenboog van jou hart is Lanja ontnugter deur die liefde. Dan ontmoet sy die skugter argitek Rosseau, en hulle word dadelik vriende. Maar wat voer sy besonder aantreklike broer, Benno, in die mou? Is hy die gewetenlose rokjagter wat almal se hy is? En in Bittersoet verlange dring Leandri se ryk ouma daarop aan dat sy verloof moet raak aan hul huisvriend Mauritz. Maar Leandri vermoed hy's eintlik verlief op haar vriendin Anina. Net toe kom 'n geheimsinnige vreemdeling by hul huis aan...

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Slazenger Wimbledon Tennis Balls SL (3…
R140 R130 Discovery Miles 1 300
Elecstor 18W In-Line UPS (Black)
R999 R869 Discovery Miles 8 690
Maria's Keepers - One Woman's Escape…
Sam Human Paperback R280 R219 Discovery Miles 2 190
Prisoners Of Jan Smuts - Italian…
Karen Horn Paperback R330 R225 Discovery Miles 2 250
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Aerolatte Cappuccino Art Stencils (Set…
R110 R95 Discovery Miles 950
Bosch GBM 320 Professional Drill…
R725 R609 Discovery Miles 6 090
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Bestway Hydro-Swim Squiggle Wiggle Dive…
R62 Discovery Miles 620
Shield Anti-Freeze Summer Coolant 50…
 (4)
R57 Discovery Miles 570

 

Partners